Auteur: Diedericks-Hugo, Carina
Editeur: Penguin Random House South Africa
Publication: 2011
Edition n°: 1
ISBN: 978-1-4152-0065-0
e-ISBN: 978-1-4152-0241-8
 
Lire le livre Table des matières Partager le livre
Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ?n engel. ?n Blonde engel met ?n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe so onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In dié tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Die verdrinking van Josua van Ed en is ?n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word. Die karakters ? tieners én grootmense ? is oortuigend en realisties uitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaanse jeugliteratuur gee ?n meisie die pas in ?n tienerverhouding aan ?
Voir toute la description
 

Score

0

Thématiques

Tags

Dossiers

Présent dans 0dossiers publics

Dossiers

Présent dans 0dossiers privés

Notes

0

Groups

0

Commentaires

0

Videos